40 - Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land.
Seisoen 4 sluit ook 'n episode in waar die moord se tentakels gestrek het tot in naburige Botswana.
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Sy is ook die skepper van die gewilde I Lived Through This potgooi-reeks. Nicole is die skrywer van vier ware misdaad boeke, insluitende die jongte Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa (gepubliseer in Afrikaans as Klipkoud). Nicole werk ook met TV produksie maatskappye saam om te help met die navorsing en skepping van ware misdaad dokumentêre reekse.
Toekennings vir True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe:
* Top 10 Potgooi reekse vir 2025 op Spotify South Africa
* Brons toekenning by die 2025 Bookmark Awards
* Top 5 Episodes op Spotify in 2024
* Silver toekenning in die Misdaad Kategorie by die 2024 South African
* Podcasters Guild Toekennings
* Goue toekenning by die 2023 New Generation Awards
* Brons toekenning by die 2023 Bookmark Awards
* Top 5 potgooi reekse op Spotify 2022
Meer oor True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe:
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale van opgeloste en onopgeloste misdade. Dis een van die enigste misdaad potgooi reekse wat nie net fokus op die misdaad self nie, maar spesifiek ook op die slagoffers. Van die episodes strek meer as ’n eeu terug, terwyl daar in ander geluister kan word oor ’n meer onlangse verhaal wat Suid-Afrika tot stilstand geruk het.
Luister by jacarandafm.com of op Spotify en Apple Podcasts!
40 - Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het
00:00

Epizode
40-
Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het
Slušano
uto, 28 tra 2026
39-
André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord
Slušano
uto, 21 tra 2026
38-
Die berugte Station Strangler reeks moordenaar
Slušano
uto, 14 tra 2026
37-
Die Ponzi-slenter van Craig Warriner
Slušano
uto, 07 tra 2026
36-
Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille
Slušano
uto, 31 ožu 2026
35-
Die Moord op Ria Womarans in Botswana
Slušano
uto, 24 ožu 2026
34-
Die moord op Taliep Petersen
Slušano
uto, 17 ožu 2026
33-
Seisoen 4 vertel misdaad verhale waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie
Slušano
uto, 10 ožu 2026
32-
Die Kroonstad Spoor Ramp
Slušano
uto, 29 tra 2025
31-
Die reeks moordenaar, Sipho Thwala
Slušano
uto, 22 tra 2025
30-
Die moord op Gabriela Kabrins Alban
Slušano
uto, 15 tra 2025
29-
Die moord op Isaac Miggels
Slušano
uto, 08 tra 2025
28-
Die Modimolle Monster
Slušano
uto, 01 tra 2025
27-
Die moord op Lucky Dube
Slušano
uto, 25 ožu 2025
26-
Die moord op Jayde Panayiotou
Slušano
uto, 18 ožu 2025
25-
Die Stander Bende, vertel met Joe Black
Slušano
uto, 11 ožu 2025
24-
Seisoen 3 skop af met ’n spesiale episode
Slušano
sri, 05 ožu 2025
23-
Die Krugersdorp-moordenaars
Slušano
čet, 17 stu 2022
22-
Die verdwyning van Natasha Viljoen
Slušano
pon, 10 lis 2022
21-
Die onheil van die reeksmoordenaar genaamd Moses Sithole
Slušano
pon, 26 ruj 2022
20-
Die Griekwastad Moorde
Slušano
pon, 12 ruj 2022
19-
Die Engel van Vanderbijl
Slušano
uto, 30 kol 2022
18-
Die Lotter Gesinsmoorde
Slušano
uto, 16 kol 2022
17-
Splinternuut en eksklusiewe podgooi op JacPod
Slušano
pon, 15 kol 2022
16-
Vrou, Ma, Reeksmoordenaar – Daisy de Melker
Slušano
uto, 13 kol 2024
15-
Die dwelm duiwel op die skip se dek
Slušano
uto, 06 kol 2024
14-
Die Wemmer Pan reeks moordenaar
Slušano
uto, 30 srp 2024
13-
Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg
Slušano
uto, 23 srp 2024
12-
Die preker wat moord as kollekte geëis het
Slušano
uto, 16 srp 2024
11-
Die Springs Huis van Gruwels
Slušano
uto, 09 srp 2024
10-
Die moord wat Pofadder soos ‘n slang kom pik het
Slušano
uto, 02 srp 2024
9-
Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe